Search

Gebede

By verskeie gevalle in die Bybel staan  gebede letterlik geskryf.  Hierdie dokument verteenwoordig hierdie gebede in ‘n formaat wat verpersoonlik is sodat jy dit maklik oor jouself kan spreek: Efesiërs 1:17-23 Here, ek bid
Vader in die hemel, ek kom voor U in die magtige Naam van Jesus Christus en ek verloën die  vrees vir die corona virus tesame met alles wat daarmee gepaard gaan, insluitend alle bose
In  die wêreld is die argument tans dat aborsies wettig moet wees omdat dit die vrou se keuse is, (pro-keuse) en dat dit haar die reg gee om te kies of sy met die
“Vader, ek nader tot U in gebed.  Ek kom voor U met danksegging en ek kom na U troon met lofprysing.  Ek prys U, want U is waardig, heilig, geregtig en regverdig. Ek pleit
Daar is iets baie besonders aan ‘n gebed in die oggend.  Gebed is enige tyd van die dag effektief, maar aan ‘n oggendgebed is daar net iets wat baie kragtig is.  Gebede wat in
Instruksies: Om Jesus as ons persoonlike Verlosser en Saligmaker, te kies, moet ons glo dat Hy die enigste Seun van God is. Hy het aarde toe gekom, deur Sy geboorte van ‘n maagd, as