Search

Gebede

Instruksies: Wanneer dit kom by oppervlak-vlak bevryding, gebruik ons ​​’n eenvoudige 5-stap proses om mense vry te kry. Hierdie vyf stappe is 1.) Bely, 2.) Bekeer, 3.) Verloën, 4.) Bind, en 5.) Gooi uit.
  Essensie is lewe. Hierdie gebed sal jou bemagtig om die essensie van iemand oor wie jy bid te seën. Hierdie is ‘n baie kragtige instrument van die bediening wat, hoewel dit kort is,
Ek betrek my oorsprongryk en vestig dit oor my kinders. Ek noem my oorsprongryk gelaai met die Name van God: Jehovah-Jireh, Jehovah-Rapha, Jehovah-Shammah, Jehovah-Nissi, Jehovah-Tsidkenu, Jehovah-Makkedesh, Jehovah-Ra’ah, Jehovah-Shalom, Jehovah-Gibbowr, Jehovah-Elohim, Jehovah-Sabaoth, Jehovah-Issuwz, Jehovah-Hoseenu, Jehovah-Quana,
Oggendgebed (Vanuit Dan Duval se “Gebede wat die Hemel en Aarde Skud” boek) Toevoegings in blou lettertipe. Vader, ek kom voor U in die magtige Naam van Yeshua. U is groot en uiters lofwaardig!
Here ek kom voor U in gebed om vir U dankie te sê dat die aarde aan die Here behoort en die volheid daarvan (Psalm 24:1 AFR1953). Ek verklaar dat U Jehovah-Jireh is, U
Geestelike voorwerpe word gereeld teëgekom wanneer die geestelike ryk akkuraat onderskei word. Geestelike voorwerpe kan hake, toebehore, stukke tegnologie, inplantings, drade, rekenaars, en meer wees. Dit kan ook messe, byle, spiese en ander wapens
By verskeie gevalle in die Bybel staan  gebede letterlik geskryf.  Hierdie dokument verteenwoordig hierdie gebede in ‘n formaat wat verpersoonlik is sodat jy dit maklik oor jouself kan spreek: Efesiërs 1:17-23 Here, ek bid
Vader in die hemel, ek kom voor U in die magtige Naam van Jesus Christus en ek verloën die  vrees vir die corona virus tesame met alles wat daarmee gepaard gaan, insluitend alle bose
In  die wêreld is die argument tans dat aborsies wettig moet wees omdat dit die vrou se keuse is, (pro-keuse) en dat dit haar die reg gee om te kies of sy met die
“Vader, ek kom voor U in gebed. Ek betree U poorte met danksegging en gaan in U voorhowe in met lof. Ek loof U omdat U waardig, heilig, geregtig en regverdig is. Ek pleit
Daar is iets baie spesiaal daaraan om in die oggend te bid. Gebed werk ten alle tye van die dag, maar daar is iets baie kragtig aan gebed in die oggend. Gebede wat in
Instruksies: Om Jesus as ons persoonlike Here en Verlosser te kies, moet ons glo dat Hy die eniggebore Seun van die Vader is. Toe hy aarde toe gekom het, was hy uit ‘n maagd