Search

“Vader, ek nader tot U in gebed.  Ek kom voor U met danksegging en ek kom na U troon met lofprysing.  Ek prys U, want U is waardig, heilig, geregtig en regverdig. Ek pleit
Daar is iets baie besonders aan ‘n gebed in die oggend.  Gebed is enige tyd van die dag effektief, maar aan ‘n oggendgebed is daar net iets wat baie kragtig is.  Gebede wat in