Skip to content

Daily

OGGENDGEBED

Daar is iets baie spesiaal daaraan om in die oggend te bid. Gebed werk ten alle tye van die dag, maar daar is iets baie kragtig aan gebed in die oggend.

Daily · 7 min

Apostle Daniel Duval ·

Morning Prayer artwork

The Prayer

Part 1 · 1 of 18

Daar is iets baie spesiaal daaraan om in die oggend te bid. Gebed werk ten alle tye van die dag, maar daar is iets baie kragtig aan gebed in die oggend. Gebede wat in die oggend gebid word, het die vermoë om die dag in die regte rigting te laat begin.

Wanneer ek soggens behoorlik bid, merk ek dat dinge ‘n meer genadelike uitwerking het; dat ek minder oorlogvoering deur die dag ervaar, en dat ek makliker my vrede kan handhaaf. Na my mening het ek nie genoeg tyd in my dag om nie soggens te bid nie.

After you pray

Did this prayer work for you?

Keep this prayer in your Saved Prayers to pray it again.

Don’t know where to start? Start with Wayline.

Explore the Wayline

Stay connected

Stay close to what God is doing

Bride Ministries emails new prayers, teaching, event news, and stories of freedom straight to your inbox.

Unsubscribe anytime. Read the privacy policy.

Source: https://bridemovement.com/prayers/oggendgebed

© Bride Ministries International

    OGGENDGEBED | Bride Ministries