Skip to content

Breakthrough

Apostoliese gebed

By verskeie gevalle in die Bybel staan gebede letterlik geskryf.

Breakthrough · 4 min

Apostle Daniel Duval ·

Apostolic Prayer artwork

The Prayer

Part 1 · 1 of 9

By verskeie gevalle in die Bybel staan gebede letterlik geskryf. Hierdie dokument verteenwoordig hierdie gebede in ‘n formaat wat verpersoonlik is sodat jy dit maklik oor jouself kan spreek:

Efesiërs 1:17-23

Here, ek bid dat die God van ons Here Jesus Christus, die Vader aan wie die heerlikheid behoort, deur Sy Gees aan julle wysheid gee en Hom so aan julle openbaar dat julle Hom werklik kan ken.

After you pray

Did this prayer work for you?

Keep this prayer in your Saved Prayers to pray it again.

Don’t know where to start? Start with Wayline.

Explore the Wayline

Stay connected

Stay close to what God is doing

Bride Ministries emails new prayers, teaching, event news, and stories of freedom straight to your inbox.

Unsubscribe anytime. Read the privacy policy.

Source: https://bridemovement.com/prayers/apostoliese-gebed

© Bride Ministries International

    Apostoliese gebed | Bride Ministries