Search

Oggendgebed (Vanuit Dan Duval se “Gebede wat die Hemel en Aarde Skud” boek) Toevoegings in blou lettertipe. Vader, ek kom voor U in die magtige Naam van Yeshua. U is groot en uiters lofwaardig!
Here ek kom voor U in gebed om vir U dankie te sê dat die aarde aan die Here behoort en die volheid daarvan (Psalm 24:1 AFR1953). Ek verklaar dat U Jehovah-Jireh is, U